Ernest Hemingway

Ernest Hemingway
Ernest Hemingway in Sun Valley, Idaho, 1939
Gebore
Ernest Miller Hemingway

21 Julie 1899
Oak Park, Illinois
Sterf2 Julie 1961
Ketchum, Idaho
NasionaliteitVlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
EggenootElizabeth Hadley Richardson (1921–1927)
Pauline Pfeiffer (1927–1940)
Martha Gellhorn (1940–1945)
Mary Welsh Hemingway (1946–1961)
KindersJack, Patrick, Gregory
Handtekening

Ernest Miller Hemingway (21 Julie 1899 — 2 Julie 1961) was 'n Amerikaanse romanskrywer, kortverhaalskrywer, en joernalis. Hy ontvang in 1953 die Pulitzerprys vir The Old Man and the Sea,[1][2] en die Nobelprys vir Letterkunde in 1954.[3]

  1. vertaal in Afrikaans deur M.S. Taljaard as Die Ou Man en die See, en uitgegee deur Universiteits Uitgewers en Boekhandelaars (Edms) Bpk 1964
  2. https://kakkerlak.co.za/product/die-ou-man-en-die-see-e-hemingway/.Opgespoor[dooie skakel] en besoek op 08-04-2019
  3. "The Nobel Prize in Literature 1954" (in Engels). Nobelprize.org. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 2 Julie 2018. Besoek op 7 Oktober 2017.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search